Hey jy met die two tone en die loodt in hand
Met die kop skud kyk terwyl jou trou ring brand
Ek's die man met die mopkop wat jou girl so van hou
Ja ek praat Afrikaans, maar ek is niks van jou
En of jy van my hou en of ek hou van jou maak nie saak nie
Maar ek lyk kak in 'n kaki hemp
Ek dra die hart van die Vrystaat met die styl van die Kaap
Ek is baie dinge, maar ek is geen skaap nie
So wil jy praat oor Rassie of wil jy my rol?
Of kom ons gooi 'n brandy en ons chat 'n bietjie ball want
Ek is nie jy nie, maar ons is ons
Ons kan baklei of ons kan bons
Ek is 'n nie jy nie, maar ons is ons
Ons kan baklei of
Ons kan bons uh
Kom ons bons baby
Ek is lief vir my rugby en ek braai goeie steak
Ek like dit om 'n stukkie boer soek 'n vrou te kyk
Ons het meer in gemeen as wat jy dalk mag dink
Maar toets my ek toets terug
Of ek swem en of ek sink en
Trekkers of kitare, kort of lang hare
Wie gee om wat ek glo dit kom alles van bo
So wat nou meneer two tone?
Sal ons 'n dop skink?
Of gaan ons alweer die koeël doppies laat klink en
Ek is nie jy nie, maar ons is ons
Ons kan baklei of ons kan bons
Ek is nie jy nie, maar ons is ons
Ons kan baklei of ons kan bons uh
Kom ons bons baby
Wooh
So ek stap in by 'n bar in Bloemfontein met die naam Die Windpomp
Dis helder belig
Os du Randt sit in die hoek brandy in die hand
Dis nie lank nie en 'n moerse groot toppie kom tik my op die skouer en hy slaan straight oor Engels toe en hy vra vir my
So when did your father die?
Ek sê vir hom"No my father didn't die"
Hy sê"Now how the f*ck did he allow hair like this?"
Ek sê"No I'm from Cape Town"
Hy's soos"oh okay. As long as you're not from here pal"