Wat maak ons hier die na-week
Foute
Foute
My yster, my buffel
My hart se held
Die maand is verby
Ons het pay ge-kry
Daar's 'n branne wyn special
By ons water gat
Kom ons neem maar die pad
Daar na Darling straat
My bees, my broertjie
My ka me raad
Ek raak skoon mis moedig
As ons politics praat
Kom ons hou dit maar
Dan vir 'n ander dag
Want dit en bakleiery
Loop hand aan hand
Wat maak ons hierdie naweek
Ou grootte
Foute, foute
Want die kurpers
Kom weer kant toe
Ja foute foute
Toe kyk ek wragtig weer
Na haar se boude, boude
Toe my vrou om die draai kom
Weet ons hier val houe houe
Wat maak ons hierdie naweek
Ou groot te
Foute, foute
Want die kurpers
Kom weer kant toe
Ja foute foute
Toe kyk ek wragtig weer
Na haar se boude, boude
Toe my vrou om die draai kom
Weet ons hier val houe houe
My Kwagga, Ou groot leeu
My Bergvalas
Onthou jy die karpe
Wat ons langs Harties vang
Super Cast en
'N stukkie Tiger nut
Laat die kurpers bo die water
Op aandag staan
Wat maak ons hierdie naweek
Ou groot te
Foute, foute
Want die kurpers
Kom weer kant toe
Ja foute foute
Toe kyk ek wragtig weer
Na haar se boude, boude
Toe my vrou om die draai kom
Weet ons hier val houe houe
Wat maak ons hierdie naweek
Ou groot te
Foute, foute
Want die kurpers
Kom weer kant toe
Ja foute foute
Toe kyk ek wragtig weer
Na haar se boude, boude
Toe my vrou om die draai kom
Weet ons hier val houe houe
Kaptein, kaptein
Die klok het gelui
Dis tyd dat ons paaie
Vir dertig dae skei
Gaan maak nou maar vrede
In jou eie huis
Ons maak weer so
As die salaris in kruip