Iemand het jou hart gebreek
Waarom is die liefde dan so wreed?
En in jou oë sien ek self verwyd
En vrees vir die eensaamheid
Nêrens is daar iemand wat jy vertrou
Niemand om jou hand vas te hou
Net soos 'n kind in 'n vreemde stad
Volg als vir die donker nag
Maar as jy huil dan troos ek jou
As jy praat dan glo ek jou
As jy sê wat jy wil hê sal ek verstaan
Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is
Vol verlange
Sal ek by jou staan
Jy wonder
Wat nou en waareen
En more lyk vir jou so alleen
En in jou oë sien ek self verwyd
En vrees vir die eensaamhuid
Maar as jy huil dan troos ek jou
As jy praat dan glo ek jou
As jy se wat jy wil he sal ek verstaan
Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is, vol verlange
Sal ek by jou staan
Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is
Vol verlange
Sal ek by jou staan