Dis vrydag aand
Ek voel soos elke fout van Taylor Swift
Ek skud jou af
Ek het te lank hier voor jou deur gewag
Die wêreld het te lank vir my gelag
Vanaand gaan ek myself verloor
Dis al hoe jy my hart gaan hoor
Dis 'n sprokiesverhaal met 'n einde
Weer geskryf die keer is my hart myne
Vanaand gaan ek weer oor begin
In die gaos sal ek aanhou sing
Oor 'n sprokiesverhaal met 'n einde
Weer geskryf die keer is my hart myne
My hart myne
Ek en jy het al 'n pad gestap maar oor en oor verdwaal
Hard probeer
Maar net te lank gewag en jy't my nooit kom haal
Vanaand gaan ek myself verloor
Dis al hoe jy my hart gaan hoor
Dis 'n sprokiesverhaal met 'n einde
Weer geskryf die keer is my hart myne
Vanaand gaan ek weer oor begin
In die gaos sal ek aanhou sing
Oor 'n sprokiesverhaal met 'n einde
Weer geskryf die keer is my hart myne
My hart myne
My hart myne
My hart myne
My hart myne
Ek is moeg om myself aan jou te verduidelik
Jy luister elkgeval nooit as ek my hart uitdruk
Op af heen en weer ek is moeg geredeneer
Ons het ons kans gehad
Hoekom sal ons weer probeer?
Vanaand gaan ek myself verloor
Dis al hoe jy my hart gaan hoor
Dis 'n sprokiesverhaal met 'n einde
Weer geskryf die keer is my hart myne
Vanaand gaan ek weer oor begin
In die gaos sal ek aanhou sing
Oor 'n sprokiesverhaal met 'n einde
Weer geskryf die keer is my hart myne
My hart myne
My hart myne
My hart myne
My hart myne