Back to Top

CJ Sheperd - Hulle Sê (feat. RuDe-BoI) Lyrics

Hulle sê hulle sê hulle sê
Hulle sê hulle sê hulle sê
Hulle sê hulle sê hulle sê

Hulle sê dis nou te laat
Tiener jare in die straat
Het ons underpaid en broke
Aan a system vasgemaak
Hulle sê sestien en dronk
Met die ouens op die yard
Het daai slaaf mentaliteit diep in ons are ingejaag

Hulle sê hulle sê
Liewe Vader in die hemel vat my hand
Al my huise lê verniel bo op die sand
Ek het gekom ek het gesien ek het gekry
Maar daai leemtes wat daar was is nog steeds diep binne my, diep binne my
Soekend in die wêreld vir verlossinghullesê
Donker sonder lig binne die bos inhullesê
Vrese sê Colin jy's loskop
Vir wat wil j gediggies skryf is laat ons smaak a dop koop
Ons smaak a tough lyn wat werk ons kyk a sterk lyn
Bra jy wil vorentoe gaan jy wil nou change
Is nou te laat bra vat kry jou keys en start bra
Die man weet dan hy's net happy in daai gaat bra
Ek is geskape met die krag van mas soldate
Verlede met sy foute los ek agter
Elke lês geleer het my kom gee net meer gedagte
Ek march met God se kragte sterk been deur my nagte
Hulle sê dis nou te laat
Tiener jare in die straat
Het ons underpaid en broke aan a system vasgemaak
Hulle sê sestien en dronk met die ouens op die yard

Dit bly a hulle sê so hulle sê wat eindelik
Terwyl al wat ek sien is net pyn in gesiggies
Harte wat gebroke probeer herstel
Wat duidelik fout is in ons wêreld
En my trane val liggies
Hulle sê altyd baie hulle sê altyd niks
Vasgevang in a visie dat ons mense is niks
So hoe kan ons as mens nou in vrede leef
As ons heeltyd weg gewys word van waan toe ons streef.
Dis swaar om te leef met a voet op jou rug
Wat jou onder wil hou met sy hele gewig
Met a grinning gesig sê hy vir jou jy's nie genoeg nie
En by elke interview is jy wat hulle nie soek nie
Boetie jy's nie familie nie so jy maak nie nog saak nie
Ons is net goed genoeg vir drugs en lekker party
Dis taatie so hoekom kyk jy deur my genius
Ek's serious hoe weet jy dat ek het nie die experience
My disobedience slaan my gedagtes deviant
Die waarheid is large die system force my in a medium
Ek trap bohemian results gelyk aan helium
Die pad is rof en tedious die goal is baie serious

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Colin-John Remas, Robert Lawrence
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: CJ Sheperd

CJ Sheperd - Hulle Sê (feat. RuDe-BoI) Video
(Show video at the top of the page)

Tags:
No tags yet