Back to Top

CJ Sheperd - Intro (Toegewyde Christen) Lyrics



CJ Sheperd - Intro (Toegewyde Christen) Lyrics
Official




Ek spoegend soos vuurend
En blis dit in dit waar rus is
Is die vir Christus
Of maar net nog a Babylon mistress
Ahoi wat is this
Whispers slaan my nader aan Isis
Ek`s byna disnis
Is Krismes
Ek suip saam die misfits
Ons soek aan bitses
Donker kan nie sien of daar lig is
Toewewyde Christen met a liefde vir ritme
Maar ai daar vlug dit
Nou lam ek in a kamer misses
En in between die lip en zippe
Misverstaan sy die business
Sy soek a mister
Soek myself diep in my gedigte
Voel soos gister en vandag se lyrics more gespit is
Ek soek a witness
Kom lit dit laat ons skuin uit die pitte
Toewewyde Christen met a liefde vir ritme
My sonde is my krukke
En my pen my vergifnes
Ek voel die hitte op my hurke
Stop die sonde oh Jesus
Sien daars a stranger in die mirror
Jaag holle en titte
Praat van party numbers maak
Laat die kloggoed kan jittet
Maar daais nie ek nie
Hy't dalk my face
Maar staan nie my step nie
Though ek moet sê
Jy`s nogals oulik baba
Gee my a lekkie
Daais net a grappie
Sy sê ek praat but kyk aan haar tetties
Ek sê ahoi voor jy gegreet het
Toe snipe jy my tekkies
Jy's nie perfek nie
Ook nie ek nie
But daais fantastic
Only He is holy were the sinners spreading His message
Is in die scriptures
Reborn soos a alkoholis nugter
Toegewyde Christen met a liefde vir ritme
Maar hiers niks skare net ligte
Skaduwees met gesigte
Stemme roep my uit die donker
Want ek was medepligtig
Maar daai is wie ek was gister
Net bokse kinnes en kuste
Vasgevang binne die vlees
Gedemoon en gekreupel
Vader help my ek sukkel
Die pad is breed waar ek wikkel
Oppervlakkig lyk dit pragtig
Maar ek weet is verkastig
Hier word siele verlore
Hier word hoop nie gebore
Dies waar towenaars dans
Onder demonies koore
N engel vat my aan my hand
En bring a waarheid navoore
Ek was jare lankal dood
Victim van sonde se moorde
But Hy wat alles weet en alles is
Maak my nuut deur geboorte
Ek moet net my rug draai
Op alles wat sonde belowe
En ek val plat op my knieë
Kan hy hoor as ek skreeu
God kom my woorde by jou uit
Of is die stilte a nee
Al my sorge word vergeete op die stil op my knieë
Al my foute word vergewe soos die stilte in tree
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Ek spoegend soos vuurend
En blis dit in dit waar rus is
Is die vir Christus
Of maar net nog a Babylon mistress
Ahoi wat is this
Whispers slaan my nader aan Isis
Ek`s byna disnis
Is Krismes
Ek suip saam die misfits
Ons soek aan bitses
Donker kan nie sien of daar lig is
Toewewyde Christen met a liefde vir ritme
Maar ai daar vlug dit
Nou lam ek in a kamer misses
En in between die lip en zippe
Misverstaan sy die business
Sy soek a mister
Soek myself diep in my gedigte
Voel soos gister en vandag se lyrics more gespit is
Ek soek a witness
Kom lit dit laat ons skuin uit die pitte
Toewewyde Christen met a liefde vir ritme
My sonde is my krukke
En my pen my vergifnes
Ek voel die hitte op my hurke
Stop die sonde oh Jesus
Sien daars a stranger in die mirror
Jaag holle en titte
Praat van party numbers maak
Laat die kloggoed kan jittet
Maar daais nie ek nie
Hy't dalk my face
Maar staan nie my step nie
Though ek moet sê
Jy`s nogals oulik baba
Gee my a lekkie
Daais net a grappie
Sy sê ek praat but kyk aan haar tetties
Ek sê ahoi voor jy gegreet het
Toe snipe jy my tekkies
Jy's nie perfek nie
Ook nie ek nie
But daais fantastic
Only He is holy were the sinners spreading His message
Is in die scriptures
Reborn soos a alkoholis nugter
Toegewyde Christen met a liefde vir ritme
Maar hiers niks skare net ligte
Skaduwees met gesigte
Stemme roep my uit die donker
Want ek was medepligtig
Maar daai is wie ek was gister
Net bokse kinnes en kuste
Vasgevang binne die vlees
Gedemoon en gekreupel
Vader help my ek sukkel
Die pad is breed waar ek wikkel
Oppervlakkig lyk dit pragtig
Maar ek weet is verkastig
Hier word siele verlore
Hier word hoop nie gebore
Dies waar towenaars dans
Onder demonies koore
N engel vat my aan my hand
En bring a waarheid navoore
Ek was jare lankal dood
Victim van sonde se moorde
But Hy wat alles weet en alles is
Maak my nuut deur geboorte
Ek moet net my rug draai
Op alles wat sonde belowe
En ek val plat op my knieë
Kan hy hoor as ek skreeu
God kom my woorde by jou uit
Of is die stilte a nee
Al my sorge word vergeete op die stil op my knieë
Al my foute word vergewe soos die stilte in tree
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Colin-John Remas
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: CJ Sheperd



CJ Sheperd - Intro (Toegewyde Christen) Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: CJ Sheperd
Language: English
Length: 2:28
Written by: Colin-John Remas

Tags:
No tags yet