Back to Top

CJ Sheperd - Kinnes Lyrics

theme

CJ Sheperd - Kinnes Lyrics

Ek dink aan al die kinnes wat die manne bech
Ek dink aan al die kinnes wa die manne lê
Ek dink aan daai vaslyndaai loslyn
Sy's swanger support lyngepay ons gaan boss lyn

Ons soek niks behalwe als
Vasgevang in a persepsie wat niks is behalwe vals
Die jakkals vrek gemaak nous ek die wolf binne die kraal
Soekend aan die waarheid settle vir a bal
Is daar a leemte wat dit vul soos sy gril en haar rug begin te krul
Na ek gekom het check ek dadelik aan daai morningafterpill
Sy se haar ou verstaan nie wil nie oopmaak kan nie praat nie
As sy soen wil hy nie vat nie raak hy dronk wil hy karate
Die vyand staar my deur a spieëlmy sonde is die ketting swaar en bindend aan my siel
Ek lê en luister aan haar pyn sy explain van die liefde wat verdwyn
Met haar kop bo op my bors vra sy vir my canyoustay
Joh ek smaak want is laat but as ek bly change dit die game
Dan gee ek hoop dat dies iets meer as net a saam kyk van a lyn

But ek dink aan al die kinnes wat die manne bech
Soos ek dink aan al die kinnes wa die manne lê
Ek dink aan daai vaslyndaai loslyn sy's swanger support lyn
Gepay ons gaan boss lyn kom voor in die court lyn
Childsupportshort lynontsnap met a wyn lyn
Daai hoe kom ek hier lynpay en jy's broke lyn
Die waarheid hy choke lyndaai staan op en loop lyn
Daai hier vrek ek nie lyn daai lyrics deur pyn lyn
Daai coke gee my geen lynsorge verdwyn uit my brein met a skryf lyn
Die pen en papier is my AA en kerk lyn
Wat maak is die lyne wat gelos is en verlaat is
Diep in jou hart as jy voel daar nog haat is baby staak dit
Jy kom nie oor a ander bra onder die lakens
Kan jy nie sien in onse oë dat ons gekraak is
Is jy nie bly jy was gelos en ek gemarch dit
But wat baat dit but wat baat dit
Want kyk die bra saam wie j nou hier deurmekaar is ha
Dade van a victembut a target
Love lives here but jy weet wie die pa is
Ek voel jou pyn ek voel jou seer omdat dit waar is
Jy't iets gesoek om dit te vul waar daar a gaat is
Toe jy jou weer kom kry toe is dit tien brasse later
Ek voel is my skuld vir die pad waar jy jou op vind
Jy was goeie meisie maar nous jy a los kind

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

English

Writer: Colin-John Remas
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid
LyricFind

Back to: CJ Sheperd

CJ Sheperd Kinnes Video

Performed By: CJ Sheperd
Language: English
Length: 3:15
Written by: Colin-John Remas

Tags:
No tags yet