[ Featuring Appel ]
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Sy word nie oud nie, sy word wys
Haar hart is groot maar geduld is klein
Sy klap 'n toon tot waar sy gaan
Haar voete, dié weet waar kom sy vandaan
As jy dink (As jy dink)
Jy's man genoeg (Jy's man genoeg)
Stap dan nader en skraap jou gemoed
Tel jou woorde (Tel jou woorde)
Wakker slaap (Wakker slaap)
Ken jy vir Nora, sy vat raak
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Vra maar haar ma hulle lewe op genade
Spaar al jou trane daar's water in die krane
'Selle boot ander oseaan
Nora Vlok waar kom jy vandaan?
As jy dink (As jy dink)
Jy's man genoeg (Jy's man genoeg)
Stap dan nader en skraap jou gemoed
Tel jou woorde (Tel jou woorde)
Wakker slaap (Wakker slaap)
Ken jy vir Nora sy vat raak
Ken jy vir Nora, Nora Vlok? (Nora Vlok)
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op (Nou eers op)
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Vra maar haar ma hulle lewe op genade
Spaar maar jou trane daar's water in die krane
'Selle boot ander oseaan
Nora gaan nie by die stroom af gaan
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op (Nou eers op)
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op (Nou eers op)
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?