Ek weet niks hou jou terug
Jy wil die wêreld sien
Ek's nie wat jy verdien
Ons leef nou in 'n droogte
Waar ek jou water was
Nou's ek net nog 'n las
Ek weet ons staan by die einde
En ek moet jou laat gaan
En ek sal
Ek gee jou die stilte
Vir eens sê ek niks
Voor ek jou laat gaan
En ons mure val
Moet jy net weet ek het my als gegee vir jou
En nou skree my hart uit
Maar ek blaas ons kers uit
Want ek weet as jy sou omdraai
Is ek hier
Is ek hier
Dis nou net ink op papier
Maar dis my woorde wat ek nooit vir jou kon sê
Ons het gedink ons is tydloos
Maar nou staan als weer stil
Geen stilte word gevul
Hoe kan ek in 'n droogte
Nogsteeds verdrink aan jou
Bring die reën
Voor jy als wat en wegloop
Kan jy net nog een keer
My net hoor
Voor ek jou laat gaan
En ons mure val
Moet jy net weet ek het my als gegee vir jou
En nou skree my hart uit
Maar ek blaas ons kers uit
Want ek weet as jy sou omdraai
Is ek hier
Is ek hier
Voor ek jou laat gaan
En ons mure val
Moet jy net weet ek het my als gegee vir jou
En nou skree my hart uit
Maar ek blaas ons kers uit
Want ek weet as jy sou omdraai