Back to Top

Gert Vlok Nel - Beautiful in Beaufort-Wes Lyrics

Gert Vlok Nel - Beautiful in Beaufort-Wes Lyrics
Official

En jy was beautiful op Beaufort-Wes
En ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou
En ek en jy het op grafte en op treine en op Ford Fairlane se agterseats gevry

En nou is jy en jou man both computer analysts
En laas winter you tried to cut both of your wrists
En nou skryf jy vir my

Jy kan nie meer slaap nie, nie
Meer lag
Nie, nie meer iets vir jouself doen nie
Nooit ooit weer vir my soen nie en

Mooi, mooi, mooi was jou woorde ook
Terwyl jy menthol sigarette rook
En 'n sweet-sweet dinge vir my sê
Till jy sweet, sweer in my arms lê

En die presiese woorde ek presies vergeet
Ek onthou net die rook en die sweet
In Beaufort-Wes
En jou kaal liggaam onder 'n koel
Summer cotton dress

Nie meer slaap nie, nie
Meer lag
Nie, nie meer iets vir mekaar nie
Nooit ooit weer vir jou soen nie

En dis miskien soos 'n storie uit die Huisgenoot
Maar jy het dan skielik vir my weggestoot
En in die rearview mirror jou gesig gekyk
En gesê miskien moet ek gelukkiger lyk

En daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
En het gevoel hoe my hart los ruk uit my lyf
En soos 'n roeiboot al in die rivier af dryf

Ek kon nie meer slaap nie, nie
Meer lag
Nie, nie meer iets ooit reg doen nie
Nooit ooit weer vir jou soen nie

En die laaste herinnering waaroor ek sing
Is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan die nag in ry
Tot anderkant die ding-dong gong
Van die breakfast waiter in die gang verby

Dit was my wake-up call, my lief
Jy het gesê, wees asseblief lief vir my
Maar ek het gedroom ons het in Beaufort-Wes gaan woon

En ek kon nie lekker slaap nie, nie
Meer lag
Nie, nie meer so iets doen nie
Nooit ooit weer vir jou soen nie

Nie meer slaap nie, nie meer lag
Nie, nie meer so iets doen nie
Nooit ooit weer vir jou soen nie
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: GERT VLOK NEL
Copyright: Lyrics © Royalty Network

Gert Vlok Nel - Beautiful in Beaufort-Wes Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Gert Vlok Nel
Length: 5:10
Written by: GERT VLOK NEL

Tags:
No tags yet