Back to Top

Herbie En Spence - Die Wilgerboom Lyrics

Herbie En Spence - Die Wilgerboom Lyrics
Official

Daar in Potchefstroom
Staan 'n mooi ou wilgerboom
Met twee name in sy stam daaruit gesny
Daar het ons ontmoet
Die ontmoeting was so soet
Ja, daar het ons mekaar eers nie geken

Die wilger het gegroei
En ons liefde het gebloei
Hoe dikwels het ons daar gesit en droom
Name uitgesny en ons harte was so bly
By die wilgerboom daar in ou Potchefstroom

Die jare het gekom en die jare het gegaan
Maar net soos die wilger het ons liefde steeds bly staan

So nou en dan gaan ek
En my vroutjie na die plek
Dis net soete-soet herinnerings of so
Dan sien ek weer my nooi
Is vandag nog net so mooi

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Danie Pretorius
Copyright: Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Herbie En Spence - Die Wilgerboom Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Herbie En Spence
Length: 2:33
Written by: Danie Pretorius

Tags:
No tags yet