Back to Top

Jy Het Seer (So Ek Het Seer) Video (MV)

Performed By: Kirsten Richard
Language: English
Length: 3:23
Written by: Kirsten Schlebusch

Kirsten Richard - Jy Het Seer (So Ek Het Seer) Lyrics
Official

Op 'n telefoon lyn vir ure saam met jou
'n Bottel rooiwyn vas geklou in my hand
Ek moet gaan
Die woorde ego oor en oor
Jou emosies skree in my oor, ek hoor
Maar ek moet gaan
Want ek hoor hoe donner die weer, weer vanaand
Ek sien die atmosfeer, skeer vanaad
Weer vanaand
Opgekrul
In die hoek van die bed lê jy
Pyn jy
Met jou kneë teen jou bors; het ek jou gevind
Jy het seer, so ek het seer
Saam jou
Onder n staal kombers bibber sy
Stukkie somerskyn, wat maak jy vanaand?
Ek moet jou sien
Bloedrooi oë, growwe stemme
Moedeloos, vloek woorde steek
Maar ek moet jou sien
Want ek hoor hoe donner die weer, weer vanaand
Ek sien die atmosfeer, skeer vanaad
Weer vanaand
Opgekrul
In die hoek van die bed le jy
Pyn jy
Met jou kneë teen jou bors; het ek jou gevind
Jy het seer, so ek het seer
Saam jou
Want ek hoor hoe donner die weer, weer vanaand
Ek sien die atmosfeer, skeer vanaad
Weer vanaand
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Kirsten Schlebusch
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Tags:
No tags yet