Back to Top

Kirsten Richard - Slapelose Drome Lyrics

Official

Maak oop jou vensters, laat dit blink
Voor die water te warm brand
Almal is wakker
'n Regop rug breek die greep
Wat doodslaap oor ons het
Voel jy ook swakker?
Ons het slapelose drome wat ons wakker hou
Te veel skaterende monsters wat ons voete kou
Terwyl ons hardloop op die ogiesdraad van opgegaarde senuwees
Eks n hardklop weg van buite myself wees
Ja n hartklop weg van uitgelate senuwees
Trek oop die skerms, laat dit skyn
Sink jou kop dieper in my bors
Almal is huis toe
Sagte lippe ruk my terug
Spreek weer lewe oor my lyf uit
Voel jy ook moertoe?
Ons het slapelose drome wat ons wakker hou.
Te veel skaterende monsters
Wat ons voete kou

Eks n hardklop weg
Van buite myself wees

Vir sewe kloksedraaie was ek n slaaf
Maar oh ek voel braaf
Kom bewe af al jou duiwels
Die son is skaam soek die maan

Eks 'n hardklop weg van buite myself wees

'n Gedane mens
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Kirsten Schlebusch
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Kirsten Richard - Slapelose Drome Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Kirsten Richard
Language: English
Length: 3:42
Written by: Kirsten Schlebusch

Tags:
No tags yet