Back to Top

Kurt Darren - 8ste Wêreld wonder Lyrics

Kurt Darren - 8ste Wêreld wonder Lyrics
Official

Môre Oom môre Tannie bietjie koffie sal lekker wees
Met een suiker of maak dit twee
Want ek het dit nodig

Gooi vir oom nog 'n dubbel dan kan ons twee 'n glasie klink
Wat het oom van die game gedink?
Die Bokke kom mooi reg nê?

Ek's bietjie op my senuwees oor dit wat ek wil hê
Oor dit wat ek vanoggend vir u dogter by die dam gesê het

Is jou pa dalk 'n bouer want jou lyf is perfek?
Is jou ma dalk 'n verwer jou gesig maak my gek?
Of is jy maar net verslaawend want ek kan nie daar sonder?

Is jou pa dalk 'n bouer want jy's pragtig gebou?
Is jou ma dalk 'n verwer want jou oë is so blou?
Dankie oom dankie tannie vir die 8ste wêreld wonder

Môre Oom môre Tannie met my hart in my hand staan ek
En ek sê dit met alle respek
Ek het haar nodig

Het gehoor oom is moeilik maar daar's iets wat ek nou moet vra
Ek sal haar op my hande dra
Verewig en altyd ja

Dankie oom dankie tannie vir die 8ste wêreld

Wonder of sy ja gaan sê
Ek wonder of sy my wil hê
Maar oom en tannie sê net ja
Want ek wil nou haar hand gaan vra

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Lyrics © Universal Music Publishing Group

Back to: Kurt Darren

Kurt Darren - 8ste Wêreld wonder Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Kurt Darren
Length: 3:44
Written by: JOHAN OBERHOLZER

Tags:
No tags yet