Back to Top

Kurt Darren - Die Man in die Hoek Lyrics

Kurt Darren - Die Man in die Hoek Lyrics
Official

Ek weet ek sal 'n kans moet vat
Om jou te ontmoet
Jy sal sien dat ek die dromer is
Na wie jy bly soek

Ek weet as alles maklik was
Sou ek jou kon soen
Dan hou jy my gedagtes vas
En weet hoe ek voel

Jy stap verby ek's asemloos
Sien jy my nie raak?
Jy weet nie eers dat ek bestaan
Ek moet met jou praat

Nog altyd verlief nog altyd verlore
Nog altyd opsoek
Na die heel mooiste woorde
Vir jou te kom sê dat ek al lank na jou soek
As jy my net raaksien ek's die man in die hoek

Nog altyd verlief nog altyd verlore
Nog altyd opsoek
Na die heel mooiste woorde
Om vir jou te kom sê dat ek al lank na jou soek
As jy my net raaksien ek's die man in die hoek
As jy my net raaksien

Vandag gaan ek my kanse vat
Gaan voor jou kom staan
Ek gaan my hand in joune sit
En vra wat's jou naam (En vra wat's jou naam)

Jy sien my vir die eerste keer
Ons lag en gesels
Ek wil alles van jou weet
Sal jy my vertel?

Maar jy stap verby ek's asemloos
Jy sien my nie raak
Jy weet nogsteeds nie ek bestaan

As jy my net sien

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Back to: Kurt Darren

Kurt Darren - Die Man in die Hoek Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Kurt Darren
Length: 3:45

Tags:
No tags yet