Back to Top

Kurt Darren - Een Miljoen Lyrics

Kurt Darren - Een Miljoen Lyrics
Official

Ja ek weet ek vat nou wilde kanse
Maar wie nie waag nie wen nie dis 'n feit
En ek sê nie jy kan dans maar gee my 'n halwe kans
Ek vee jou voete onder jou uit (Hier onder jou uit)

Dit word laat tot die laaste danse
En ek sê vir jou nou oor en oor
Ek gaan jou soen wet jou een miljoen
Moenie klap nie soen my terug

Ek wet jou een miljoen dat ek vir jou gaan soen
Net hier aan die einde van die vers
En in hierdie lyn gaan ek jou oë laat skyn
Ek gee vir jou die opsitkers

Ek weet die tyd is net hier om die draai
En in die laaste deel van hierdie laaste reel
Gaan ons liefde koningkraai

Ek't weke net gesit en luister
Na jou note as jy staan en lag
Nou ek sê nie jy was vals vir my jy lag 'n wals
Jy lag die mooiste simfonie (Die mooiste simfonie)

Jou gesiggie het perfekte lyne
En jou lippe die perfekte tyd
Ek gaan jou soen wet jou een miljoen
Moenie klap nie soen my terug

Ek wet jou een miljone dat ek vir jou gaan soen

Net hier na die einde van die vers

Ek wet jou een miljoen dat ek vir jou gaan soen (Gaan soen)
Net hier aan die einde van die vers (Van die vers)
En in hierdie lyn gaan ek jou oë laat skyn (Laat skyn)
Ek gee vir jou die opsitkers (Opsitkers)

Ek weet die tyd is net hier om die draai (Die draai)
En in die laaste deel van hierdie laaste reel (Laaste reel)
Gaan ons liefde koningkraai
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: KURT DARREN, WALTER GERKE, MICHAEL HANNES
Copyright: Lyrics © Universal Music Publishing Group

Back to: Kurt Darren

Kurt Darren - Een Miljoen Video
(Show video at the top of the page)

Tags:
No tags yet