Back to Top

Kurt Darren - Engel, Ek Sal Jou Saamvat Lyrics

Official

Ek kort 'n vakansie ek kort dit nou
Droom van sak pak petrol trap spring in maak gou
Hier's al my spaargeld
Die jaar het my beroof
Gooi joune in die blik ons spandeer gaan groot

Sit hom in rat
Trap hom op die langpad
Deur die mooi land saam met jou

Ek wil hier weg kom die jaag van die stad
Ek wil net ry êrens stop langs die pad
Ek wil die ster in die donker sien brand
Kom saam met my engel ek sal jou saam vat

Ek wil heeldag kaalvoet loop op die strand
Ek wil my sand voete rus op die bank
Ek wil net sak pak en toer deur die land

Hier's waar ek hoort
Die see roep my naam
Kaptein span die seile kaalvoet op die dansbaan

Somer vakansie
Beste tyd van die jaar
Skakel jou foon af los als kom nou ek vat jou saam

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Joel Pott, Josh Crocker, Mabel McVey
Copyright: Lyrics © BMG Rights Management, Universal Music Publishing Group

Back to: Kurt Darren

Kurt Darren - Engel, Ek Sal Jou Saamvat Video
(Show video at the top of the page)

Tags:
No tags yet