Back to Top

Kurt Darren - Gaan Tekere Lyrics



Kurt Darren - Gaan Tekere Lyrics
Official




Dag vir dag
Dieselfde ding net oor en oor en lag vir lag
Jy vat dit maar en kyk na voor maar kort voor lank
Gaan jy ontplof en kop verloor en wie weet wat
Jy het nou in jou visie

Die naweek kom
Jy's super opgewonde en jy maak jou som
Dis twee dae sonder rus plus dan die oggendson
Op Maandag kan maar wag so nou wie gee nou om
Dis alles 'n illusie

Gaan tekere hande in die lig in
Gaan tekere dinge het begin en
Gaan tekere ons is op 'n missie
Gaan tekere hier kom 'n rewolusie

Gaan tekere lewe net 'n lied en
Gaan tekere perke is verniet en
Gaan tekere asof niemand kyk nie
Gaan tekere hier kom 'n rewolusie

Oor en oor is alles repetisie en begin van voor
En alles met permissie maar ons het 'n plan
En niemand sien dit kom nie so kom doen dit saam
Dis eerder nou of nooit nie

Dit werk nou so
Maak al jou litte los en dan jou hande bo
En klap 'n bietjie sagter met jou een voet voor
Die ander ene sagter en as jy dit hoor
Klap jy nou al hoe harder

Gaan tekere hande in die lig in
Gaan tekere dinge het begin en
Gaan tekere ons is op 'n missie
Gaan tekere hier kom 'n rewolusie

Gaan tekere lewe net 'n lied en
Gaan tekere perke is verniet en
Gaan tekere asof niemand kyk nie
Gaan tekere hier kom 'n rewolusie

Gaan tekere hande in die lig in
Gaan tekere dinge het begin en
Gaan tekere ons is op 'n missie
Gaan tekere hier kom 'n rewolusie

Gaan tekere lewe net 'n lied en
Gaan tekere perke is verniet en
Gaan tekere asof niemand kyk nie
Gaan tekere hier kom 'n rewolusie
Gaan tekere
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


Afrikaans

Dag vir dag
Dieselfde ding net oor en oor en lag vir lag
Jy vat dit maar en kyk na voor maar kort voor lank
Gaan jy ontplof en kop verloor en wie weet wat
Jy het nou in jou visie

Die naweek kom
Jy's super opgewonde en jy maak jou som
Dis twee dae sonder rus plus dan die oggendson
Op Maandag kan maar wag so nou wie gee nou om
Dis alles 'n illusie

Gaan tekere hande in die lig in
Gaan tekere dinge het begin en
Gaan tekere ons is op 'n missie
Gaan tekere hier kom 'n rewolusie

Gaan tekere lewe net 'n lied en
Gaan tekere perke is verniet en
Gaan tekere asof niemand kyk nie
Gaan tekere hier kom 'n rewolusie

Oor en oor is alles repetisie en begin van voor
En alles met permissie maar ons het 'n plan
En niemand sien dit kom nie so kom doen dit saam
Dis eerder nou of nooit nie

Dit werk nou so
Maak al jou litte los en dan jou hande bo
En klap 'n bietjie sagter met jou een voet voor
Die ander ene sagter en as jy dit hoor
Klap jy nou al hoe harder

Gaan tekere hande in die lig in
Gaan tekere dinge het begin en
Gaan tekere ons is op 'n missie
Gaan tekere hier kom 'n rewolusie

Gaan tekere lewe net 'n lied en
Gaan tekere perke is verniet en
Gaan tekere asof niemand kyk nie
Gaan tekere hier kom 'n rewolusie

Gaan tekere hande in die lig in
Gaan tekere dinge het begin en
Gaan tekere ons is op 'n missie
Gaan tekere hier kom 'n rewolusie

Gaan tekere lewe net 'n lied en
Gaan tekere perke is verniet en
Gaan tekere asof niemand kyk nie
Gaan tekere hier kom 'n rewolusie
Gaan tekere
[ Correct these Lyrics ]

Back to: Kurt Darren



Kurt Darren - Gaan Tekere Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Kurt Darren
Language: Afrikaans
Length: 3:17

Tags:
No tags yet