Back to Top

Kurt Darren - Soos 'n Leeu Gaan Ek Brul Lyrics

Kurt Darren - Soos 'n Leeu Gaan Ek Brul Lyrics
Official

Ons gaan groot gaan
Hierdie naweek
Is jy saam my?
Want soos 'n leeu gaan ek brul

Ek sien vir jou jy sien vir my
Die tipe vriend wat ek vermy
Want as ons groet is dit verby
Hey hierdie gaan 'n grote wees

Oor en uit alles beplan
Hekke oop seile gespan
Ek het al hierdie dans gedans
Hierdie boek het ek gelees

En dis weer dieselfde storie en die einde sien ek kom kom o ja
En ons gaan maar weer vir glorie so laat val maar waar hy wil
Wil nooit ooit gaan ons stop

Ons gaan groot gaan
Hierdie naweek
Is jy saam my?
Want soos 'n leeu gaan ek brul

Dis die A-span
Hele naweek
Is jy langs my ?
Want soos 'n leeu gaan ek brul
Want soos 'n leeu gaan ek brul

Hey my vriend kyk vir my
Hierdie rodeo het ek gery
Hierdie perd het ek al opgesaal al
En 'n paar keer afgeval

Want soos 'n leeu gaan ek brul (La la la)
Want soos 'n leeu gaan ek brul (Lal la la)
Want soos 'n leeu gaan ek brul

Want soos 'n leeu gaan ek brul
Ons gaan groot gaan
Hierdie naweek
Is jy saam my?
Want soos 'n leeu gaan ek brul

Dis die A-span
Hele naweek
Is jy langs my ?
Want soos 'n leeu gaan ek brul

Ons gaan groot gaan
Hierdie naweek
Is jy saam my?
Want soos 'n leeu gaan ek brul

Dis die A-span
Hele naweek
Is jy langs my ?
Want soos 'n leeu gaan ek brul
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Emanuel Fredrik Abrahamsson, Erik Axel Sahlén, Gavin Ragnar Brynmor Jones, KURT DARREN
Copyright: Lyrics © CTM Outlander Music LC, Universal Music Publishing Group, CONCORD MUSIC PUBLISHING LLC, Kobalt Music Publishing Ltd.

Back to: Kurt Darren

Kurt Darren - Soos 'n Leeu Gaan Ek Brul Video
(Show video at the top of the page)

Tags:
No tags yet