Back to Top

Lez Cortez - Hand in Die Deur Lyrics

theme

Lez Cortez - Hand in Die Deur Lyrics




Onder beheer, ek bloei alweer
Hierdie naald het te diep gesny, net nog een keer, net nog een keer

Ek's opgewonde, hierdie vlam hier in my hand genees my wonde
Wat is hierdie kraak in my verstand, ek moet hier uitkom

Versmoor my!

In die donker weer, hier staan ek weer
Met my hande teen my sy

Sy is verslaaf, sy is versaaf!
Sy is verslaaf, verslaaf aan my!

Ek jaag jou spoke, 'n psigiatriese konstant
Ek weet nie hoe ek jou gaan vashou, as jou vel my heeltyd brand

Skree in die leemte, JA SKREE VIR MY!

Wat gaan dit my kos? Hoeveel are moet ek sny?
Hoe ver kan ek nog sink, totdat ek die bodem gaan kry?

Spaar my siel, vermoor my!

In die donker weer, hier staan ek weer
Met my hande teen my sy

Sy is verslaaf, sy is verslaaf
Sy's verslaaf, verslaaf aan my!

Hand in die deur, hier staan sy weer, met 'n malhuis-glimlag vir my!
Harte gebreek, liefde lyk bleek, want sy's verslaaf, verslaaf aan my!

In die donker weer, hier staan ek weer
Met my hande teen my sy

Sy is verslaaf, sy is verslaaf
Sy's verslaaf, verslaaf aan my!

Hand in die deur, hier staan ek weer
Met 'n malhuis-glimlag op my!

Sy is verslaaf, sy is verslaaf
Sy's verslaaf, verslaaf aan my!

Verslaaf aan my!
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Onder beheer, ek bloei alweer
Hierdie naald het te diep gesny, net nog een keer, net nog een keer

Ek's opgewonde, hierdie vlam hier in my hand genees my wonde
Wat is hierdie kraak in my verstand, ek moet hier uitkom

Versmoor my!

In die donker weer, hier staan ek weer
Met my hande teen my sy

Sy is verslaaf, sy is versaaf!
Sy is verslaaf, verslaaf aan my!

Ek jaag jou spoke, 'n psigiatriese konstant
Ek weet nie hoe ek jou gaan vashou, as jou vel my heeltyd brand

Skree in die leemte, JA SKREE VIR MY!

Wat gaan dit my kos? Hoeveel are moet ek sny?
Hoe ver kan ek nog sink, totdat ek die bodem gaan kry?

Spaar my siel, vermoor my!

In die donker weer, hier staan ek weer
Met my hande teen my sy

Sy is verslaaf, sy is verslaaf
Sy's verslaaf, verslaaf aan my!

Hand in die deur, hier staan sy weer, met 'n malhuis-glimlag vir my!
Harte gebreek, liefde lyk bleek, want sy's verslaaf, verslaaf aan my!

In die donker weer, hier staan ek weer
Met my hande teen my sy

Sy is verslaaf, sy is verslaaf
Sy's verslaaf, verslaaf aan my!

Hand in die deur, hier staan ek weer
Met 'n malhuis-glimlag op my!

Sy is verslaaf, sy is verslaaf
Sy's verslaaf, verslaaf aan my!

Verslaaf aan my!
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Andre Fik, Herman Redelinghuis, Neil Botes, Wessel Krige
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid
LyricFind

Back to: Lez Cortez



Lez Cortez Hand in Die Deur Video

Tags:
No tags yet