Back to Top

As Foute Gebore Video (MV)




Performed By: 'N Planeet
Language: English
Length: 3:51
Written by: Franco Bolleurs




'N Planeet - As Foute Gebore Lyrics




Bly hier by my
Ons wag saam tot die son op kom
'N Kans gly verby
Vinniger as ouderdom
Lets sê my ek's verkeerd
Ek kan net lewe met probeer

My skat jy sit nog op dieselfde plek
Die wêreld is groter as jou huis en jou kerk
Maar wat weet ek?
Jou toekoms is mos vêr
Daar's net soveel wat ek kan gee
Dit is klaar moeilik om myself te wees
Maar wie het tyd vir iets anders?
Daar's skaars tyd om te leef

Ek skryf nog my storie
En net soos baie voor my
Maak ek dit op waar die wind my waai
Dit vat beplanning om reg te raai
Daar's altyd more
My drome het geduld
'N Leeftyd vol verskonings
En dis my eie skuld
Ten minste was ek gewild

Bly hier by my
Ons wag saam tot die son op kom
'N Kans gly verby
Vinniger as ouderdom
Lets sê my ek's verkeerd
Ek kan net lewe met probeer

Hoe gaan jy al jou tyd spandeer?
Alweer in verkeer, nogsteeds by die werk?
Wens jou lewe verby
Jou toekoms is mos vêr

Jy skryf nog jou storie
En net soos baie voor jou
Maak jy dit op waar die wind jou waai
Dit vat beplanning om reg te raai
As foute gebore
Ons glo mos wat ons wil
Kak slim, trots en vol drome
En dis ons eie skuld
Ten minste was ons gewild

Bly hier by my
Ons wag saam tot die son op kom
'N Kans gly verby
Vinniger as ouderdom
Lets sê my ek's verkeerd
Ek kan net lewe met probeer

My skat jy sit nog op dieselfde plek
Die wêreld is groter as jou huis en jou kerk
Maar wat weet ek?
Jou toekoms is mos vêr

Daar's altyd more
My drome het geduld
'N Leeftyd vol verskonings
En dis my eie skuld
As foute gebore
Ons glo mos wat ons wil
Kak slim, trots en vol drome
En dis ons eie skuld
Ten minste was ons gewild
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


English

Bly hier by my
Ons wag saam tot die son op kom
'N Kans gly verby
Vinniger as ouderdom
Lets sê my ek's verkeerd
Ek kan net lewe met probeer

My skat jy sit nog op dieselfde plek
Die wêreld is groter as jou huis en jou kerk
Maar wat weet ek?
Jou toekoms is mos vêr
Daar's net soveel wat ek kan gee
Dit is klaar moeilik om myself te wees
Maar wie het tyd vir iets anders?
Daar's skaars tyd om te leef

Ek skryf nog my storie
En net soos baie voor my
Maak ek dit op waar die wind my waai
Dit vat beplanning om reg te raai
Daar's altyd more
My drome het geduld
'N Leeftyd vol verskonings
En dis my eie skuld
Ten minste was ek gewild

Bly hier by my
Ons wag saam tot die son op kom
'N Kans gly verby
Vinniger as ouderdom
Lets sê my ek's verkeerd
Ek kan net lewe met probeer

Hoe gaan jy al jou tyd spandeer?
Alweer in verkeer, nogsteeds by die werk?
Wens jou lewe verby
Jou toekoms is mos vêr

Jy skryf nog jou storie
En net soos baie voor jou
Maak jy dit op waar die wind jou waai
Dit vat beplanning om reg te raai
As foute gebore
Ons glo mos wat ons wil
Kak slim, trots en vol drome
En dis ons eie skuld
Ten minste was ons gewild

Bly hier by my
Ons wag saam tot die son op kom
'N Kans gly verby
Vinniger as ouderdom
Lets sê my ek's verkeerd
Ek kan net lewe met probeer

My skat jy sit nog op dieselfde plek
Die wêreld is groter as jou huis en jou kerk
Maar wat weet ek?
Jou toekoms is mos vêr

Daar's altyd more
My drome het geduld
'N Leeftyd vol verskonings
En dis my eie skuld
As foute gebore
Ons glo mos wat ons wil
Kak slim, trots en vol drome
En dis ons eie skuld
Ten minste was ons gewild
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Franco Bolleurs
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: 'N Planeet

Tags:
No tags yet