Ek dink nie dis my kerk se mense nie
Onderontwikkeld en oor sensitief
Die dansvloer is vol
Ek dink die duiwel jaag hulle rond
Kry 'n drankie in jou lyf
So klein bietjie persoonlikheid
Laat daai frustrasies uit
Nou genoeg met jou kop besluit
Sy's besig om die gees te gee
Dis wat kom van altyd beter weet
Sy sukkel om te konsentreer
Want sy's mos anders
Sy's mos anders
Breinbesoedel tog in beheer
Kort wyn en aandag om te oorleef
Sy's spesiaal of het jy vergeet?
Sy's mos anders
Sy's mos anders
Hy's rustig en hy praat my taal
Plantkundig en anti-sosiaal
Hy's my alge bra
Maak julle ouers kwaad
Dis tyd om jou tyd te belê
Jy het minder as wat jy besef
Fok wat die mense sê
Jy gaan vir wat jy wil hê
Sy's besig om die gees te gee
Dis wat kom van altyd beter weet
Sy sukkel om te konsentreer
Want sy's mos anders
Sy's mos anders
Breinbesoedel tog in beheer
Kort wyn en aandag om te oorleef
Sy's spesiaal of het jy vergeet?
Sy's mos anders
Sy's mos anders