Back to Top

Nicholis Louw - Keer Op Keer Lyrics



Nicholis Louw - Keer Op Keer Lyrics
Official




Ek't nêrens gelees hoe dit moet wees
Om verlief te wees
Al oral gesoek maar ek kry nie die boek
Met dit wat ek soek

Ek kyk na die spore agter my
En reg aan die einde daar staan jy
En skielik is als weer omgekeer
Hoe maak ek nou?

Jy draai my om en jy gooi my neer
Weet nie wat om nou te doen nie
As ek weg kyk dan kom jy weer
Geen idee wat ek moet voel nie
Maar ek dink nie dis liefde nie
Ek dink nie dis liefde nie
Jy draai my om en jy gooi my neer
Keer op keer

Het sprokies gevind toe lees ek daarin
Reg aan die begin
Oor 'n meisie gevang maar die prins was nie bang
Hy't te veel verlang

Vir 'n kyk na die maande saam met jou
Dis net nie dieselfde waar's jy nou?
En skielik is als weer omgekeer
Hoe maak ek nou?

Jy draai my om en jy gooi my neer
Weet nie wat om nou te doen nie
As ek weg kyk dan kom jy weer
Geen idee wat ek moet voel nie
Maar ek dink nie dis liefde nie
Ek dink nie dis liefde nie
Jy draai my om en jy gooi my neer
Keer op keer

Ek blaai die boeke deur
Kyk of dit ook gebeur
Met iemand anders behalwe my
Maar ek kan nêrens sien dat ek die goed verdien
Wat jy doen nie

Draai my om en jy gooi my neer
Weet nie wat om nou te doen nie
As ek weg kyk dan kom jy weer
Geen idee wat ek moet voel nie
Maar ek dink nie dis liefde nie
Ek dink nie dis liefde nie
Draai my om en jy gooi my neer
Keer op keer
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Ek't nêrens gelees hoe dit moet wees
Om verlief te wees
Al oral gesoek maar ek kry nie die boek
Met dit wat ek soek

Ek kyk na die spore agter my
En reg aan die einde daar staan jy
En skielik is als weer omgekeer
Hoe maak ek nou?

Jy draai my om en jy gooi my neer
Weet nie wat om nou te doen nie
As ek weg kyk dan kom jy weer
Geen idee wat ek moet voel nie
Maar ek dink nie dis liefde nie
Ek dink nie dis liefde nie
Jy draai my om en jy gooi my neer
Keer op keer

Het sprokies gevind toe lees ek daarin
Reg aan die begin
Oor 'n meisie gevang maar die prins was nie bang
Hy't te veel verlang

Vir 'n kyk na die maande saam met jou
Dis net nie dieselfde waar's jy nou?
En skielik is als weer omgekeer
Hoe maak ek nou?

Jy draai my om en jy gooi my neer
Weet nie wat om nou te doen nie
As ek weg kyk dan kom jy weer
Geen idee wat ek moet voel nie
Maar ek dink nie dis liefde nie
Ek dink nie dis liefde nie
Jy draai my om en jy gooi my neer
Keer op keer

Ek blaai die boeke deur
Kyk of dit ook gebeur
Met iemand anders behalwe my
Maar ek kan nêrens sien dat ek die goed verdien
Wat jy doen nie

Draai my om en jy gooi my neer
Weet nie wat om nou te doen nie
As ek weg kyk dan kom jy weer
Geen idee wat ek moet voel nie
Maar ek dink nie dis liefde nie
Ek dink nie dis liefde nie
Draai my om en jy gooi my neer
Keer op keer
[ Correct these Lyrics ]
Writer: MARC BRENDON, SEAN BUTLER, DON KELLY, NICHOLIS LOUW, JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Lyrics © Universal Music Publishing Group




Nicholis Louw - Keer Op Keer Video
(Show video at the top of the page)

Tags:
No tags yet