Back to Top

Phantom Once - Ek Weet Lyrics



Phantom Once - Ek Weet Lyrics
Official




Die antwoord wag hier binne my
Gees en oor weerkaats
Wanneer massas wag op 'n geslagte Lam
En almal prys Sy Naam
Sal ons aanhou met die sonde
Gebore van vel en been?
Hou net vas aan die belofte
Ons Koning kom weer
Ek weet!
Met vuur en vlam
Ek weet!
Die wêreld kom en gaan
Ek weet!
Met vuur en vlam
Ek weet!
Jesus kom weer
Maar ek verdien dit nie
'n Prys so duur
Die Liefde wat daar hang
Kom maak my tog weer nuut
My oë weer sien
My Koning kom weer
Ek weet!
Met vuur en vlam
Ek weet!
Die wêreld kom en gaan
Ek weet!
Met vuur en vlam
Ek weet!
Jesus kom weer
Met vuur en vlam
Koning!
Ek weet!
Met vuur en vlam
Ek weet!
Die wêreld kom en gaan
Ek weet!
Met vuur en vlam
Ek weet!
Koning
Ek weet!
Met vuur en vlam
Ek weet!
Die wêreld kom en gaan
Ek weet!
Met vuur en vlam
Ek weet!
Jesus kom weer
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Die antwoord wag hier binne my
Gees en oor weerkaats
Wanneer massas wag op 'n geslagte Lam
En almal prys Sy Naam
Sal ons aanhou met die sonde
Gebore van vel en been?
Hou net vas aan die belofte
Ons Koning kom weer
Ek weet!
Met vuur en vlam
Ek weet!
Die wêreld kom en gaan
Ek weet!
Met vuur en vlam
Ek weet!
Jesus kom weer
Maar ek verdien dit nie
'n Prys so duur
Die Liefde wat daar hang
Kom maak my tog weer nuut
My oë weer sien
My Koning kom weer
Ek weet!
Met vuur en vlam
Ek weet!
Die wêreld kom en gaan
Ek weet!
Met vuur en vlam
Ek weet!
Jesus kom weer
Met vuur en vlam
Koning!
Ek weet!
Met vuur en vlam
Ek weet!
Die wêreld kom en gaan
Ek weet!
Met vuur en vlam
Ek weet!
Koning
Ek weet!
Met vuur en vlam
Ek weet!
Die wêreld kom en gaan
Ek weet!
Met vuur en vlam
Ek weet!
Jesus kom weer
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Ian Herselman
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Phantom Once



Phantom Once - Ek Weet Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Phantom Once
Language: English
Length: 2:56
Written by: Ian Herselman

Tags:
No tags yet