Back to Top

Brian O'Driscoll Video (MV)

Performed By: Richard
Featuring: the Livertarians
Language: English
Length: 4:07
Written by: Ian Neethling

Richard - Brian O'Driscoll Lyrics

[ Featuring the Livertarians ]

Ek dink nie veel van myself nie
Maar ek dink nie dat groen my goed pas nie
Dit mag maar dié velde beklee
Maar daar's nie plek in my klerekas nie
Maar jy was daardie aand daar
En jy kon net sit en staar
My gesig geoksideerde op my kitaar

Ek was so groen soos Brian O'Driscoll
Maar ek kon nie score nie
Ek sou jou soen
Daardie Vrydag sou vergaan
Maar die dertien trui maak nie meer mooi nie
Ja die dertien trui maak nie meer mooi nie

En nou doen jy kaalgat ballet
Op die voet van 'n ander man se bed
En ek wens net ek kon gestand doen
Aan die teiken van elke Ierse gebed
Maar om te sê ek't probeer is 'n leuen
Maar ons hou van teen broos mure leen
Want die waarheid was
Ek was versteen

Ek was so groen soos Brian O'Driscoll
Maar ek kon nie score nie
Ek sou jou soen
Daardie Vrydag sou vergaan
Maar die dertien trui maak nie meer mooi nie
Ja die dertien trui maak nie meer mooi nie

En nou sien ek jou in die crowd
En ek hoop maar ek maak nog jou pa proud
En ek sal die lirieke brui
En erken dat ek het verloor
Want sy Rassie het hom gebry
Toe's jou bok daardie dag vêr voor want

[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Ian Neethling
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Richard

Tags:
No tags yet