Back to Top

Kersfeesvader Video (MV)

Performed By: Riku Latti
Length: 4:48
Written by: Riku Latti

Riku Latti - Kersfeesvader Lyrics

Hy stap af in die straat, 'n lang kalant met 'n gloed in die gewaad
Hy dra 'n bloedrooi suit met 'n wit krawat
En as jy van skuins 'n flits van hom vang sou jy dalk dink hy is
Kersfeesvader

Hy stap in by die kroeg, sjarmant dog beleefd met 'n glimlag, 'n kopknik, 'n groet
Gaan sit op die stoel, kyk na die bar, kyk maar wie's daar
En as die barman aankom met 'n gebaar vir hom vra
Bestel hy dadelik twee doppe want almal dink mos hy is
Kersfeesvader

Van links en dan van regs begin twee spanne mekaar opvryf
Dis die gesleep en die gesloeg die tyd van die aand in enige goeie kroeg
En dadelik is hy binne in en ontlont die situasie voor dit begin
Want almal weet mos hy is
Kersfeesvader

Waar's my dop? Daar's jou dop?

Aan die einde van die aand gaan hy huis toe sonder 'n traan
Sonder 'n man, vrou of mens van die maan
Stap hy af in die straat, het sy moed hom verlaat, op by die trap tot bo
In die gang draai hy links voor sy deur Vind Hy 'n jafel, vriend van lank terug in nood
Want almal dink mos hy is
Kersfeesvader
Oe, dit voel soos Kersfees!
Waar's my dop? Daar's jou dop? (herhaal)
N Maand of wat later sit hy kaal daar in sy krot
Want sy vriend was mos op een of ander ys en die luis het Verrys Met spiere gewys
En hy dra weg die hele huis, 'n verhaal van epiese faal en daar sit hy getap
Want almal dink mos hy is
Kersfeesvader
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Riku Latti
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Riku Latti

Tags:
No tags yet