Back to Top

Kamers Van Jou Hart Video (MV)




Performed By: TESSE
Language: English
Length: 4:08
Written by: Tesnique Malgas




TESSE - Kamers Van Jou Hart Lyrics




Na n tyd kom jy veby
En jy wys my hoe
Hoe om my hart te gebruik
Was dit nie vir jou nie
Sou ek nog treur
Treur oor my verlede
Keer op keer

Liefde was altyd n geheue
Wou dit wee voel maar bang vir die seer
Nou by jou voel ek veilig
So kom en lê my neer

Ini kamers van jou hart
Wil ek staan dag na dag
En in jou arms
Is ek myself
So net by jou is
Waar ek wil wees

Al woed di storms binne my
In jou oë sal ek vrede kry
Want ek het nog nooit dit geken ni
N liefde so perfek
Soos watek in die sprokies lees
Maa dis wat jy gee
Wat ek by jou km leer

Liefde was altyd n geheue
Wou dit wee voel maa bang vir die seer
Nou by jou voel ek veilig
So kom en le my neer

Ini kamers van jou hart
Wil ek staan dag na dag
En in jou arms
Is ek myself
So net by jou is
Waar ek wil wees

Hie sien ek myself
Aan jou sy
Tot in lengte van dae
Vi jou sal ek lief hê
Sonder dat jy vra

Ini kamers van jou hart
Wil ek staan dag na dag
Ooh en in jou arms
Is ek myself
So net by jou is
Waar ek wil wees
Woah-oh

Ini kamers van jou hart
Wil ek staan dag na dag
En in jou arms
Is ek myself
So net by jou is
Waar ek wil wees
Waar ek wil wees
[ Correct these Lyrics ]

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Na n tyd kom jy veby
En jy wys my hoe
Hoe om my hart te gebruik
Was dit nie vir jou nie
Sou ek nog treur
Treur oor my verlede
Keer op keer

Liefde was altyd n geheue
Wou dit wee voel maar bang vir die seer
Nou by jou voel ek veilig
So kom en lê my neer

Ini kamers van jou hart
Wil ek staan dag na dag
En in jou arms
Is ek myself
So net by jou is
Waar ek wil wees

Al woed di storms binne my
In jou oë sal ek vrede kry
Want ek het nog nooit dit geken ni
N liefde so perfek
Soos watek in die sprokies lees
Maa dis wat jy gee
Wat ek by jou km leer

Liefde was altyd n geheue
Wou dit wee voel maa bang vir die seer
Nou by jou voel ek veilig
So kom en le my neer

Ini kamers van jou hart
Wil ek staan dag na dag
En in jou arms
Is ek myself
So net by jou is
Waar ek wil wees

Hie sien ek myself
Aan jou sy
Tot in lengte van dae
Vi jou sal ek lief hê
Sonder dat jy vra

Ini kamers van jou hart
Wil ek staan dag na dag
Ooh en in jou arms
Is ek myself
So net by jou is
Waar ek wil wees
Woah-oh

Ini kamers van jou hart
Wil ek staan dag na dag
En in jou arms
Is ek myself
So net by jou is
Waar ek wil wees
Waar ek wil wees
[ Correct these Lyrics ]
Writer: Tesnique Malgas
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: TESSE

Tags:
No tags yet