Back to Top

Uncle Spike - Nuwe Ou Op Die Blok Lyrics



Uncle Spike - Nuwe Ou Op Die Blok Lyrics
Official




Steek aan daai joint en gee daar 'n skyf
Sit af daai brainwash en gee my net vyf
Praat is goedkoop, sigarette te fokken duur
Aangename kennis, my die dier van plesier

Ek's die nuwe ou op die blok
Besig om die geld wolwe op te fok
Ek's die nuwe ou in jou kop
Generiese gode, hoort in 'n hok

Askies mevrou, ek weet u hou van jou hare
Maar is dit tog nodig om te lyk soos elke een in hierdie skare
Wees jouself fok
Wees bietje anders
As dit jou gelukkig maak kyk Muvhango eerder as Binnelanders

Ek weet elke rapper se claim to fame is om te kan rym
En ou tannies sien hulle as minder as skuim
Maar sien tannie, ons praat net die waarheid
Of jy dit like of nie hou ons eintlik jou kinders uit die gevaar uit sien ons

Presteer en leer en protesteer
Julle bliksem ons kinders dan probeer ons maar weer
Julle pomp hulle vol pille Methylphenidate
Kry daai fokken A
Dis tyd om te concentrate

Ek's die nuwe ou op die blok
Besig om die geld wolwe op te fok
Ek's die nuwe ou in jou kop
Generiese gode, hoort in 'n hok

Sit die TV aan dis die 7uur nuus
Kyk hoe pappa, mamma hulle self vies
Dis 'n new age generation station, emancipation, liberation, inflation

Ander kant die reënboog nasie
Mandela is dood, dis nogsteeds dieselfde kak situasie
Rykes raak net ryker by die dag
Terwyl armes
Laaste sal lag
Sien om geluk met geld te koop weet ons werk nie
Dit help ook nie om jou sondes vry te koop met kollekte in die kerk nie

Ek is die nuwe ou op die blok
Besig om die geld wolwe op te fok
Ek's die nuwe ou in jou kop
Generiese gode hoort in 'n hok

Help, help, help, help
Kom in, oh

Om te sing is nie 'n sonde nie
En om stil te bly help nie
Dis tyd om te praat
En dis tyd om te luister, oh

Ek is die nuwe ou
In jou kop (Kop)
Kop (Kop)
Kop
Kop

Ek's die nuwe ou in jou kop
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


Afrikaans

Steek aan daai joint en gee daar 'n skyf
Sit af daai brainwash en gee my net vyf
Praat is goedkoop, sigarette te fokken duur
Aangename kennis, my die dier van plesier

Ek's die nuwe ou op die blok
Besig om die geld wolwe op te fok
Ek's die nuwe ou in jou kop
Generiese gode, hoort in 'n hok

Askies mevrou, ek weet u hou van jou hare
Maar is dit tog nodig om te lyk soos elke een in hierdie skare
Wees jouself fok
Wees bietje anders
As dit jou gelukkig maak kyk Muvhango eerder as Binnelanders

Ek weet elke rapper se claim to fame is om te kan rym
En ou tannies sien hulle as minder as skuim
Maar sien tannie, ons praat net die waarheid
Of jy dit like of nie hou ons eintlik jou kinders uit die gevaar uit sien ons

Presteer en leer en protesteer
Julle bliksem ons kinders dan probeer ons maar weer
Julle pomp hulle vol pille Methylphenidate
Kry daai fokken A
Dis tyd om te concentrate

Ek's die nuwe ou op die blok
Besig om die geld wolwe op te fok
Ek's die nuwe ou in jou kop
Generiese gode, hoort in 'n hok

Sit die TV aan dis die 7uur nuus
Kyk hoe pappa, mamma hulle self vies
Dis 'n new age generation station, emancipation, liberation, inflation

Ander kant die reënboog nasie
Mandela is dood, dis nogsteeds dieselfde kak situasie
Rykes raak net ryker by die dag
Terwyl armes
Laaste sal lag
Sien om geluk met geld te koop weet ons werk nie
Dit help ook nie om jou sondes vry te koop met kollekte in die kerk nie

Ek is die nuwe ou op die blok
Besig om die geld wolwe op te fok
Ek's die nuwe ou in jou kop
Generiese gode hoort in 'n hok

Help, help, help, help
Kom in, oh

Om te sing is nie 'n sonde nie
En om stil te bly help nie
Dis tyd om te praat
En dis tyd om te luister, oh

Ek is die nuwe ou
In jou kop (Kop)
Kop (Kop)
Kop
Kop

Ek's die nuwe ou in jou kop
[ Correct these Lyrics ]

Back to: Uncle Spike



Uncle Spike - Nuwe Ou Op Die Blok Video
(Show video at the top of the page)


Performed By: Uncle Spike
Language: Afrikaans
Length: 3:14

Tags:
No tags yet