Ek het jou gekry
Al lankal maar eers eintlik nou
Jy stap verby
Is jou oë dan werklik blou
Agtersitplek kar-ry saam jou
Op jou vloermatras moes jy my aan die lewe hou
Kan ek jou vertrou?
Kan ek jou vertrou?
Sal jy my vernietig
As ek nog een keer met jou praat
Sal jy my maak sondig
Of in jou agtergrond verlaat
Want jy gee my
Adrenalien
Adrenalien
Jy gee my
Adrenalien
Adrenalien
Ek wil jou weer sien
Hoe lanklaas het jy
Opgestaar na die hemelruim
Waar het jy dan al jou geluk gekry
Was dit alles skelm vry
Om saam met jou in die nag te verdwyn
Wil jy nog lewendig bly?
Wil jy nog lewendig bly?
Sal jy my vernietig
As ek nog een keer met jou praat
Sal jy my maak sondig
Of in jou agtergrond verlaat
Want jy gee my
Adrenalien
Adrenalien
Ek wil jou weer sien
Want jy gee my
Adrenalien
Adrenalien
Ek wil jou weer sien
In jou lag voel ek vêr
Maar nader aan myself
Ek raak verlore in jou glimlag
Soos die skaduvlug begin raas
Te laat om om te draai
Is ek genoeg vir jou
Kan ek jou vertrou
Sal jy my aan die lewe kan hou?
Sal jy my aan die lewe kan hou?
Sal jy my aan die lewe kan hou?
Sal jy my aan die lewe kan hou?
Sal jy my vernietig
As ek nog een keer met jou praat
Sal jy my maak sondig
Of in jou agtergrond verlaat
Want jy gee my
Adrenalien
Adrenalien
Jy gee my
Adrenalien
Adrenalien
Ek wil jou weer sien